Onderwerp “30Somethings”

Wie is die "30Somethings" en wat doen ons...

“30Somethings” is ‘n Community van lewenslustige mense in hulle laat 20's tot vroeë 40's wat saam die kuns van lewe ontdek...

 

Ons raak al die fassette van die lewe aan, van uitreikaksies en sosiale kuiers tot adrenalien aktiwiteite…

30 something retreat, 7 September

07/09/2013 08:30
07/09/2013 18:00

Ons nooi jou uit om by ons op Origins te kom aansluit vir 'n dag-retreat. Luister na God se boodskap, geniet die natuur, met 'n heerlike stilte na 'n week van hardloop, telefone, eposse ens.

30 somethings social: Ons kuier by die Barnyard

15/02/2013 20:00

As jy deel is van die 30Somethings groep, is die kanse goed dat jy die 80's sal onthou! Julle sal ook weet dat 'n musiekaand met die 90"s musiek baie pret kan inhou! Kom kuier saam by Barnyard Rivonia, by die "Icons of the 80"s" show

Ons het 3 tafels (24 mense) in die middel voor die verhoog bespreek. Maak seker jy maak jou betaling so gou moontlik om jou plek te verseker.

http://www.barnyardtheatres.co.za/show.aspx?srid=1052

Bring en Braai, 22 Junie

22/06/2012 18:00

In ‘n poging om die winter koue te verdryf hou 30Somethings Vrydagaand, 22 Junie ‘n Bring & Braai.

92 Albatros Drive, Fourways

Vir meer inligting, kontak Andries by 30somethings@mosaiek.com / 082 414 9217.

30 Somethings - Stonehaven Dinner & Cruise

19/11/2011 17:30

30 Somethings hou hulle jaarafsluitingsfunksie by Stonehaven op die Vaalrivier. Die funksie sluit 'n 3-gang maaltyd en 'n "cruise" op die Vaalrivier in.

Datum: Saterdag 19 November 2011

Tyd: 17:30 vir 18:00 tot ongeveer 21:00. Saamrygeleentheid vertrek vanaf Mosaïek stiptelik om 16:30.

Koste: R365 per persoon

RSVP teen Vrydag 28 Oktober 2011

 

Om te registreer of vir enige navrae, kontak gerus vir Carina Claassen by 30somethings@mosaiek.com

 

30 Somethings - Theuns Jordaan Konsert

07/08/2011 15:00
07/08/2011 16:30

Bring julle piekniek mandjies en kom geniet Afrikaans saam met ons en Theuns Jordaan.

Waar: Walter Sisulu (Witwatersrand) Botaniese Tuine in Poortview

          086 100 1278

          sisulugarden@sanbi.org.za

Ontmoet ons by die ingang net na die kaartjies kantoor – kyk vir die 30Something bord

Wanneer: 7 Augustus 2011

30 Somethings Leierskapsgesprekke

17/07/2011 18:00
17/07/2011 18:45

in Viaticus 101

30 Somethings wil graag nuwe leiers betrek by hierdie opwindende en groeiende belangegroep. Indien jy betrokke wil raak, wil ons jou graag nooi na 30 Somethings se Leierskapsgesprekke.

Vir enige navrae kontak gerus vir Hennie Maartens by henniejm@mosaiek.com of 011 268 4742.

30 Somethings Bring en Braai

20/05/2011 18:30

30Somethings: Kuieraand, Bring en Braai! Vrydag, 20 Mei 2011, 18:30. RSVP 16 Mei vir meer besonderhede 30Somethings@mosaiek.com

30 Somethings Ontmoetingsgeleentheid

15/05/2011 18:30
15/05/2011 20:00

30Somethings: Mosaiek Aanddiens, 15 Mei 2011. 18:30 Ontmoet op Piazza vir 19:00 diens

30 Somethings

 

Naam van Bediening
30Somethings

Leier

Andries Bester

Marisa Dold

Amanda Homan

X
Loading