Onderwerp “30Somethings”

Stasioner (Mosaiek Blyspel 2009)

14/08/2009 19:30
14/08/2009 21:00

Mosaïek hou weer Musical tussen 13 en 22 Augustus, en hierdie jaar se titel is: “Stasionêr”. Ons klomp 30Somethings gaan dit Vrydag 14 Augustus 2009, 19:30 kyk! (koop jou kaartjie en kry ons voor die tyd vir 'n koffietjie sodat ons saam kan sit) 

X
Loading