Onderwerp “Navigasieleier”

Navigasieleier

Navigasieleier 

As ons terugkyk oor 2013 is ons dankbaar en opgewonde oor wat 2014 en die toekoms virons inhou. Met ons 2013 jaarverslag nooi ek jou uit om saam die groei te vier wat in ons geloofgemeenskap, geografiese gemeenskap en ook wyer plaasgevind het. Ons weet ook dat groei nie die totale afwesigheid van gebrokenheid verseker nie.

Daar sal geen verslag kon wees as dit nie was vir die honderde medewerkers in die verskeie afdelings hier by Mosaïek nie! Ons, die bedieningspanne is bevoorreg om saam met julle die werk te kan doen waarvoor God ons almal geroep het.

X
Loading