Oriëntering

Kompas

Kompas in 2015

Kompas is "'n Verkenning van die journey saam met Mosaïek".

Is jy op ‘n plek waar jy wil hande vat met die gemeente? Het jy vrae oor jou unieke spiritualiteit?

By Kompas begelei Johan Geyser ‘n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente, ons spiritualiteit en bied ook ‘n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente.   

Leerervarings op Saterdae:

  • 14 Februarie
  • 09 Mei
  • 22 Augustus
  • 24 Oktober

Om te registreer of vir meer inligting kontak vir Charmaine Austen-Dreyer / 011 215 7202.

X
Loading