Kompas (Nuwe Lidmate) - Registrasievorm

As jy op 'n plek in jou reis is waar jy lidmaatskap in die gemeente oorweeg, kan jy van die vorm gebruik maak om vir 'n gespreksgeleentheid daaroor te registreer. Die oggendgesprek staan bekend as Kompas.

Meld asb. jou voorletters.

Meld asb. jou noemnaam.

Meld asb. jou van.

Verskaf asb. jou ID-nommer.

Verskaf asb. jou posadres met poskode.

Meld asb. jou selfoonnommer.

Verskaf asb. 'n ander nommer waarop jy ook bereik kan word.

Meld asb. jou faksnommer (indien van toepassing).

Verskaf asb. jou e-posadres.

Kies asb. die datum wat jy wil bywoon.

Artikels

X
Loading