Maak gebruik van hierdie vorm om finansiële bydraes te maak, donasies te skenk of tiendes te gee. Meld die bedrag wat jy sou wou bydrae in die onderstaande toepaslike ruimte. (Let daarop dat 'n sekuriteitsverskaffer, Monsterpay, gebruik word om die transaksie veilig te hou.)
| Donasie Tipe | Gee | |
|---|---|---|
| Tiende |
Gebruik gerus hierdie vorm om jou tiende by te dra. |
|
| Donasie |
Gebruik gerus hierdie vorm om enige donasie te maak.(Spesifiseer asb. in "Order Comments" op die betaalbladsy as die bedrag vir 'n toegekende inisiatief, bediening of saak gerig word.) |
|
| Invest |
Gebruik gerus die vorm om 'n donasie te maak vir Invest, Mosaïek se ontwikkelingsfonds. |
|