Onderwerp “Exco”

Exco

Exco

Die uitvoerende komitee fokus op die effektiewe daaglikse bestuur van Mosaïek en staan onder leiding van die ouderlinge. ’n Verdere uitbreiding hiervan het in April 2013 plaasvind wanneer Johan Heystek ook by die forum aangesluit het. Neels van der Bergh tree vir Exco op as konsultant rakende Menslike Hulpbron-aangeleenthede. Vanuit die implimentering van die nuwe  maatskappye-wet is Exco besig met die hersiening van die kerkorde en grondwet van Mosaïek – ’n proses waarby verskeie konsultante betrokke is.

Exco bestaan uit: Johan Geyser, Tiaan Willemse, Werner Human, Johan Heystek, Sue Calldo, Jeanetta Basson en Frans van der Merwe.
X
Loading