Datum: Elke Donderdagaand
Tyd: 19:00 tot 21:00
Plek: Mosaiek
Kontak Persoon: Renier
Cell nr: 082 773 8505
E-pos: renierj.trinity@gmail.com
Bedieninge is ’n samekoms van mense wat bymekaar kom om saam iets te gaan doen, bv belangegroepe, projekgroepe.
Hoewel elke groep ’n spesifieke fokus het wat hulle bymekaar hou is dit nodig dat alle groepe aan die 3 bewegings (na God, na mekaar en na die wêreld) blootgestel word.
Julle word uitgenooi en uitgedaag om deel te neem aan die volgende blootstellings geleenthede:
Communitas-groepe fokus op hoe hulle saam ‘n verskil kan maak in pyn en leiding van ons wêreld deur ‘n projek. ‘n Nuwe bediening kan hierdeur gevorm word, of 'n groep kan slegs solank bestaan soos wat dit neem om die projek te voltooi.