ons het 10 slides oor 'n kloof gedoen... net toe ons begin regkom, was ons by die einde! Hier het ons halfpad 'n watertjie gedrink om weer krag te kry...
Het jy al 'n klipkerk diens bygewoon? Dis 'n plek van stilte, oordenking en die nagmaal word ook bedien.
Gaan lees gerus op Mosaiek se webtuiste hoe ryk die Klipkerk aan simboliek is en kom word stil saam met ons...
Florida Babahuis: 30Somethings besoek – 27 Junie 2009 (geskryf deur Isabel Schoeman)Babahuis-Kristal Paleis