Onderwerp “30Somethings”

14 Nov 09 - Spitbraai op die Vaalrivier

Ons 2009 afsluitingsfunksie was 'n REUSE sukses gewees!! 'n Wonderlike groep mense en on shet heerlik gekuier...

14 Nov 09 - Spitbraai op die Vaalrivier

Weight Winners 2009

Maart - Aug 2009 het 20 van ons saam probeer gewig verloor. Maryke & Anel (dieetkundiges van die Wholeness span) het ons elke maand geweeg, meet, ens. Hannetjie Kleynhans (foto) was loshande die wenner gewees en het net meer as 19kg in die 20 weke verloor. Carina Claassen het ook sowat 8kg verloor en hulle het elk R5 350 prysgeld gewen. Well done girls!!!!

Weight Winners 2009

Single in 2009 - jy's nie alleen nie

Bokkie van der Westhuyzen (van die Wholeness span) het met ons kom praat oor Single wees in vandag se lewe...

Single in 2009 - jy's nie alleen nie

Fondue & Wynproe, Aug 2008

Cafe Familia het vir ons 'n heerlike fondue voorberei en ons het Stellenbosch Hills se wyne geproe

Fondue & Wynproe, Aug 2008
X
Loading