Mosaïek Gemeente is bevoorreg om die dankbare eienaars te wees van 'n besondere kunswerk wat aan ons geskenk is deur die bekende beeldhouer, Anton Smit, en vriende. Die meesterstuk, wat sy staanplek op die platform in die fontein in die Piazza gevind het, noem hy Skildfigure - 'n gemeenskap van dié wat glo.
Tydens die Kersseisoen gaan ons dienstye onveranderd voort om 09:30 en 19:00 op Sondae tot 3 Januarie, waartydens die oggendtema in die aand herhaal sal word (behalwe 20 Desember).
(Vanaf 10 Januarie word 'n addisionele oggenddiens bygevoeg, en sal die dienstye 08:30, 10:15 en 19:00 wees)
Gewoonlik elke jaar teen Mei-maand begin dit gons binne die kuns-spanne van Mosaïek ... want dan begin daar voorbereidings getref word vir die jaarlikse musical.
Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, se span bied 'n ses weke voorhuwelikse kursus aan.
Vir meer inligtig, kontak Kinny Sinden-Combrinck op 011 215-7209 of by kinnys@mosaiek.com.
The team at Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, presents a six week pre-marital course.
For more information cantact: Kinny Sinden-Combrinck on 011 215-7209 or at kinnys@mosaiek.com