Vanaf AsWoensdag wat veertig dae (sonder Sondae) voor PaasSondag plaasvind, tot PaasNaweek, gedenk Mosaïek Lydenstyd. Hierdie seisoen word sedert die vroeë Kerk gedenk as 'n tydperk van afsondering, opoffering en berouvolheid; ter voorbereiding van PaasNaweek en wat dit vir volgelinge van Jesus beteken.
Die seisoen bereik 'n hoogtepunt in Heilige Week (PalmSondag tot PaasSondag), waartydens daar op die aktiwiteite van Jesus se laaste week gereflekteer word, met onder meer die Kruisiging en eindig met die viering van die Opstanding.
Hierdie is 'n baie betekenisvolle seisoen vir ons as gemeente. Jy kan deel vorm van die seisoen in die gemeente deur enige van die volgende:
Kontakbesonderhede, meer inligting en registrasie-besonderhede sal binnekort beskikbaar gestel word, of bespreek by www.mosaiek.com/paasfest_besprekings .
Die Mosaïek Stapklub het ontstaan in 2008, en sedertdien vind stappe op ʼn gereelde basis plaas. Stappers word die geleentheid gegun om die natuur te ervaar en van die stad se geraas en gejaag te ontsnap. Nuwe vriendskappe word ook tydens hierdie stappe gesmee.
KINDERSIELKUNDIGE / CHILD PSYCHOLOGIST
(SCROLL DOWN FOR ENGLISH)
In the complex life of the 21st Century, we may need to approach Spirituality in a different way – a holistic manner that encapsulates theology, psychology, neurology and the other disciplines that shape the world as we know it. It needs to be based on the example of Jesus, be faithful to the Bible, and the traditions and heritage of the Church, the age-old organism embodying God's plan. That is the aims of the journey of Mosaïek Conversations - an initiative in our journey to converse about what spirituality looks like today.