Jy is welkom om enige gebedsversoeke wat jy mag hê deur hierdie vorm aan ons te rig.
Dit bevat ondermeer dienste soos siekesorg, pastorale berading, voorbidding, gebedsversoeke, ens.
Die leier van Pastorale Sorg is Otto Pretorius.
Kontak gerus vir Otto by pastoraal@mosaiek.com of 011 215 7207.
God het julle uitgekies om ouers te wees vir julle baba. ‘n Wonder en ‘n voorreg, maar ook ‘n groot verantwoordelikheid.
Wanneer ons, ons kindjie laat doop, vra ons die Here se leiding, seën en beskerming. Dit is ook ‘n verbintenis om as ouers te doen wat Hy van ons verwag. Ons bely dat ons in ‘n verbintenis met God en Sy Woord wil leef en ons kindjie met Sy liefde grootmaak.
Bokkie van der Westhuyzen is 'n Verhoudingsterapeut (Imago gesertifiseer) en Maatskaplike Werker/Berader by Wholeness@Mosaiek.
Bokkie bied algemene berading aan asook werkswinkels rondom verhoudings, ouerskap en selfgroei vir individue.
Kyk gerus hier die video van die Pastorale Sorg-been by Wholeness, onder leiding van Werner Human.
Werner Human is tans die leier van die Pastorale Sorg-been by Wholeness. Hy is ‘n dosent in Psigologie aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is ook besig met sy Doktorsgraad in Adult Attention Deficit Hyperactivity Disorder.
By Wholeness fokus Werner op een van sy belangstellings, psigoterapie, asook ondersteuningsgroepe, berading vir pare en individue, egskeiding, kliniese werk, leierskap en die ontwikkeling en voorlegging van leerervarings.
Is jy tans op kraamverlof?
Nuwe mammas word genooi om weekliks in n ondersteunings groep bymekaar tekom vir n informele gesprek rondom die vreugdes en sorge wat moederskapmeebring, van brand boudjies, winde, doeke tot baby blues!
Elke Vrydag oggend 10:00
Chapter 2, Genesis Gebou
Kontak vir Corli Balt 011-268-4753

Kontak vir Corli Balt011-268-4753

Chapter 1, Genesis Gebou
Kontak vir Corli Balt011-268-4753 of e-pos, corlib@mosaiek.com