Onderwerp “Verhoudings”

Verhoudingsondersteuning en Leerervarings

Oorsig

Pastorale Sorg bied verskeie ondersteuningsdienste en leerervarings aan om paartjies in hulle verhoudings te laat groei of van 'n gebroke verhouding te help herstel binne ‘n raamwerk wat geestelike, emosionele, en sosiale aspekte ondervang.

SAAMWEES Verhoudings Kursus - Kom leer jou maat op 'n nuwe manier liefhe!

10/10/2012 19:00
21/11/2012 19:00

VerhoudingsConnect

VerhoudingsConnect

Ons begin op 14 Augustus - ons hou dit een maal per maand op tweede Woensdagaand van die maand, by Mosaiek, 19h00 tot 21h00 (Uitgesluit skoolvakansies)

 

Hierdie aande is vir: 

·         Alle verhoudings; getroud, ongetroud, verloof, gesinne, vriendskappe

·         Pastorale benadering / hantering

Bokkie van der Westhuyzen - Maatskaplike Werker/ Berader, Imago Verhoudingsterapeut en Werkswinkel Aanbieder

Bokkie van der Westhuyzen is 'n Verhoudingsterapeut (Imago gesertifiseer) en Maatskaplike Werker/Berader by Wholeness@Mosaiek.

Bokkie bied algemene berading aan asook werkswinkels rondom verhoudings, ouerskap en selfgroei vir individue. 

Huweliksretreat September 2011

16/09/2011 14:00

Wholeness se Verhoudingspan bied die 2de Huweliksretreat van die jaar aan op 16 tot 18 September 2011 by Pure Joy in Kameeldrift.

vir meer inligting kontak Baretta Nel by 011 215 7202/ epos barettan@mosaiek.com

Huweliksretreat

15/04/2011 14:00
17/04/2011 12:00

Wholeness bied op die naweek van 15-17 April 2011 die eerste Huweliksretreat van 2011 aan. Jy kan meer inligting hier kry 2011_brosjure_-_april_huweliksretreat.pdf, of kontak Baretta Nel by 011 215 7202 / barettan@mosaiek.com.

Getting The Love You Want - gekanselleer

23/10/2010 00:00
24/10/2010 00:00
"Getting the love you want" is ‘n praktiese, opwindende naweek met hope inligting en gereedskap wat julle verhouding baie meer bevredigend en verrykend vir albei maats gaan maak. Kliek hier vir meer inligting.

Getting The Love You Want

17/07/2010 00:00
18/07/2010 00:00
"Getting the love you want" is ‘n praktiese, opwindende naweek met hope inligting en gereedskap wat julle verhouding baie meer bevredigend en verrykend vir albei maats gaan maak. Kliek hier vir meer inligting.
X
Loading