Onderwerp “Verhoudings”

Getting The Love You Want

22/05/2010 00:00
23/05/2010 00:00
"Getting the love you want" is ‘n praktiese, opwindende naweek met hope inligting en gereedskap wat julle verhouding baie meer bevredigend en verrykend vir albei maats gaan maak. Kliek hier vir meer inligting.

Getting The Love You Want

06/03/2010 00:00
07/03/2010 00:00
"Getting the love you want" is ‘n praktiese, opwindende naweek met hope inligting en gereedskap wat julle verhouding baie meer bevredigend en verrykend vir albei maats gaan maak. Kliek hier vir meer inligting.

Huweliksretreat Oktober 2010

01/10/2010 00:00
03/10/2010 00:00

Wil jy graag jou huweliksverhoudingop 'n heel nuwevlak ervaar en geniet?

Is daar by jou 'n behoefte om saam met jou lewensmaat nuwe geestelike hoogtes te bereik as getroude paartjie?

Wil jy graag jou lewensmaat van nuuts af ontdek in 'n veilige, ontspanne milieu?

Soek jy oplossings engereedskap om julle verhouding vervullend te maak rondom julle kommunikasie, seksualiteit en prioriteite in ons gejaagde wêreld?

Huweliksretreat Mei 2010

07/05/2010 14:00
09/05/2010 14:00

Wil jy graag jou huweliksverhoudingop 'n heel nuwevlak ervaar en geniet?

Is daar by jou 'n behoefte om saam met jou lewensmaat nuwe geestelike hoogtes te bereik as getroude paartjie?

Wil jy graag jou lewensmaat van nuuts af ontdek in 'n veilige, ontspanne milieu?

Soek jy oplossings engereedskap om julle verhouding vervullend te maak rondom julle kommunikasie, seksualiteit en prioriteite in ons gejaagde wêreld?

Getting the love you want

15/08/2009 00:00
16/08/2009 00:00

Werksessies vir pare!

Beradingsdienste gerig op verhoudings

Pastorale Sorg bied beradingsdienste aan, wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.

Verhoudingsbreuk kursus

Hierdie leerervaring is saamgestel vir mense wat diep verwond is na 'n egskeiding, of na 'n lang intieme verhouding. Dit word aangebied oor 7 sessies, een aand per week oor 7 weke.

Oorhoofse doelwit:

Voorhuwelikse kursus

Die Voorhuwelikse kursus is 'n leerervaring vir voornemende huweliksmaats wat aangebied word in 5 sessies, een aand per week oor 5 weke.

Dit hanteer onder andere die volgende aspekte:

  • God se doel vir man en vrou in die huwelik
  • Persoonlikheidsverskille
  • Kommunikasie
  • Seksualiteit
  • Finansies

Koste:       R400.00 per paar

Saamwees as Geestelike Reis

Waaroor gaan die reis?

Saamwees is ‘n praktiese leerervaring en opvoedkundige program vir pare (getroud en ongetroud) wat nie net julle verhouding sal verander nie, maar ook jou denke oor jouself, jou lewensmaat/ maat, jou gesin en jou hele lewe.

Doelwitte van die leerervaring

Om paartjies te help om...

X
Loading