Onderwerp “Pastorale sorg / Spiritueel”

Ondersteuningsgroep vir nuwe mammas

29/01/2010 10:00
29/01/2010 13:00

Die aankoms van jou nuweling bring grootverandering in jou en jou gesins se dinamika mee. Baie mammas ervaar dat hullegeisoleer voel in die tydperk, en dat hulle dikwels niemand het waarmee hulle kan identifiseer of kan deel nie.

Die swangerskap en kraam ondersteunings groep wiln ruimte bied waar mammas met soortgelyke omstandighede hul ervaringskan deel en van mekaar leer.

Nuwe mammas word genooi om weekliks in nondersteunings groep bymekaar te kom vir n informele gesprek rondom die vreugdesen sorge wat moederskap meebring, van brand boudjies, winde, doeke tot babyblues!

Die Enkeling en Intimiteit

03/10/2009 09:00
03/10/2009 12:00

Dis 2009.  Jy is enkellopend.  Jy dink vir jouself, want jy het ‘n verstand.  Jy is ‘n Christen, want jy erken en ontdek jou geestelikheid.  Jy het emosies. ……….en jy het ‘n liggaam.

Kankerondersteuningsgroep - Cancer Support Group

07/09/2009 19:00
07/09/2009 20:00

Vannaand se byeenkoms is gekanselleer weens die Visioneringsgeleentheid wat by Mosaiek aangbied word. Kontak vir Kinny op 011 215 7207 vir verdere inligting.

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

21/11/2009 18:45
21/11/2009 21:15

Christusfees & Afsluiting
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

20/11/2009 18:45
20/12/2009 21:15

Maak pakkies vir Kinderwelsyn
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/Single mother support group

13/11/2009 18:45
13/12/2009 21:45

Bedieningsvoorstel
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

06/11/2009 18:45
06/11/2009 21:45

Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer inligting oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

30/10/2009 18:45
30/10/2009 21:46

Nagmaal - Klipkerk
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

23/10/2009 18:45
23/10/2009 21:17

Teaching DVD
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel

Enkelma ondersteuningsgroep/ Single mother support group

16/10/2009 18:45
16/10/2009 21:15

Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.

X
Loading