Onderwerp “Planet J (Kinders)”

Immergroen Ouerskap Kursus

30/07/2010 18:30
31/07/2010 19:00

IMMERGROEN OUERSKAP KURSUS
30 & 31 Julie 2010 

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvangs praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

mkidz - Registrasievorm

Maak van hierdie vorm gebruik om jou kind tussen 2 en 13 jaar te registreer. Ons benodig asb. een vorm vir elke kind, en registrasiegeld beloop R150 per kind.
Bankbesonderhede vir registrasie is:

GesinSondag - 25 Oktober 2009

25/10/2009 09:30
25/10/2009 10:30

'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.

X-Plorer-en-Ouer diens

09/08/2009 00:30
09/08/2009 10:30

SkyRocket-en-Ouer diens

23/08/2009 00:30
23/08/2009 10:30

SkyRocket-en-Ouer diens

22/03/2009 00:30
22/03/2009 10:30

Heroes-en-Ouer diens

01/11/2009 00:30
01/11/2009 10:30

Heroes-en-Ouer diens

19/04/2009 00:30
19/04/2009 10:30

@venturer-en-Ouer diens

01/09/2009 00:30
01/09/2009 10:30
Julle as ouers word uitgenooi om hierdie besonderse diens op Sondag 1 Maart saam met jou kind/ers by te woon. Ons wil graag op die Sondag die tekens van Nagmaal gebruik.

Kindertoewyding Registrasievorm

Baie geluk

God het julle uitgekies om ouers te wees vir julle baba. ‘n Wonder en ‘n voorreg, maar ook ‘n groot verantwoordelikheid.

Wanneer ons, ons kindjie aan die Here toewy, vra ons vir Sy leiding, seën en beskerming. Dit is ook ‘n verbintenis om as ouers te doen wat Hy van ons verwag. Ons bely dat ons in ‘n verbintenis met God en Sy Woord wil leef en ons kindjie met Sy liefde grootmaak.

X
Loading