Onderwerp “Mezo (Hoërskool)”

Mezo hoërskool bediening

 

Tiener bediening van Mosaiek

Ons Create lekker vibe Sondae oggende dienste vir Tieners vanaf Gr8 tot  Gr12

maar enige iemand is welkom!

Ons check nie jou ID by die deur nie so moenie stres nie!

Chappies-Freedom Kamp 2014

Chappies-Freedom Kamp 2014

Mezo se jaarlikse Chappies kamp het vanjaar 28 Feb. - 2 Mrt. plaasgevind.

Die jongmense was toegespreek deur Johan Pieterse (Mezo Bedienings Leier) & Francois De Beer (Musiek Bedienings Leier) van Mosaïek. Die naweek het gehandel oor identiteit en purpose. Die energieke Mezo-band het die jongmense in aanbidding gelei, daar was baie fun elemente, kuns elemente asook besondere bediengs momente waar God werklik gewerk het in baie jongmense se lewens.

Mezo Chappies Kamp

28/02/2014 15:00
02/03/2014 11:15

 

Mezo se Chappies - Freedom kamp is 'n SUPER FUN naweek vol pret, gamescommunity bou, nuwe vriendskappe en nog meer, met die fokus NET op jongmense.

Ignite the Silence

25/05/2012 15:04
27/05/2012 11:04

Ignite the silence - Mezo se !ste silent retreat!

Die Retreat gee jou as tiener kans om te escape van
die daaglikse dinge,

waar ons gaan stil raak en stil staan in jouself en net
weer met God connect, deur creative stilte,
ligte bybelstudie en rus.

Mezo Chappieskamp registrasievorm

Vul asb. die vorm in en handig dit in by Mezo om te registreer vir die Chappieskamp.

Mezo Chappies kamp 2012!

16/03/2012 15:00
18/03/2012 08:30

 

Chappies kamp 2012

Mezo gaan weer kamp en ons wil baie graag elke tiener op die kamp sien

Die kamp behels FUN, KUIER, PRAISE & WORSHIP, KEN-MEKAAR, COMMUNITY & GOD!

 

 

Planet J en Mezo heropen vir die jaar.

22/01/2012 08:30
22/01/2012 11:15

Die kinder- en hoërskoolbedienings van Mosaïek heropen vir die jaar. Registrasie-  en ander navrae kan gerig word aan Roelof Nel (Planet J) of Miranda Wenzel (Mezo). 

Jy is ook welkom om van die Mezo-registrasievorm of Planet J-registrasievorm gebruik te maak.

X
Loading