Onderwerp “Mezo (Hoërskool)”

Reason

Reason

Reason

Reason

Mez'o sluit

27/03/2009 09:30
15/04/2009 09:30
Mez'o is toe vir die skool vakansie...

                      Ons laaste session is 22 Maart en ons begin eers weer 19 April 2009.

                                        Geniet jul vakansie!!!

                                                          grace&peace

doubt?! café

22/03/2009 09:30
22/03/2009 10:30

Ons begin die 22e Maart met ons eerste doubt?! café.

Hoe dit werk?

Amal die geleentheid gee om enige, ENIGE vraag in ‘n posbus te gooi, of om vrae te sms na ‘n selnommer.

Dan is daar ‘n paneel wat die vrae probeer antwoord.

Niks is vooraf beplan...


Niks is voorbereid...

Dis alles uit die heup...

 Kom kyk hoe squirm die paneel...!!!

Reason

15/03/2009 09:30
15/03/2009 10:30

Reason kom kuier by ons in die Mezzanine en vertel van die stories agter hulle songs.

Sien baie uit om die tyd saam met Jason en die boys te spandeer...

Kom enjoy saam die awesome ouens

Revolution Reeks

Revolution reeks 8 Februarie tot 8 Maart 2009

 

Mez'o het onlangs klaargemaak met die "Revolution" reeks waarin ons die radikale woorde en lewe van Jesus na gekyk het om te verstaan wat die impak nie net van was vir Sy tyd nie, maar ook vir ons lewens vandag. Ons het ook bietjie gereis rondom 5 inspirasionele persone in die geskiedenis en hoe hulle hul werelde verander het: Bono, Nelson Mandela, Moeder Theresa, Martin Luther King jnr en Gandhi.

X
Loading