Onderwerp “Mezo (Hoërskool)”

Mez'o Art Exhibition en Fun day 2010

09/10/2010 15:00
09/10/2010 20:00

Hey Mez'o

Die art show exhibition is hier, en ons het dit combine met'n fun day ook!

So bring jou Musiek, Kuns, Poetry, skryf, Crafts, multimediaen nog meer!

Kom worship saam

Kom drink slush puppy tot jy nie meer kan nie

Kom eet spook asem tot jy nie meer kan loop nie

en kom kuier saam!

'n dag vol kreatiwiteit en fun!

Jy hoef nie kreatief te wees om die dag te join nie!

sooooo nooi jou vriende!

Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 ofMirandaw@mosaiek.com!

 

sien jou daar

Mez'o diens 3 Oktober

03/10/2010 08:30
03/10/2010 11:15

Hey Mez'o

Ons Nuwe reeks se naam is VIVID!

En die Sondag gaan oor Musiek

Ons gaan chat oor...

Wat is jou opinies oor musiek?

Wat is die rede van musiek?

Waarnatoe vat musiek jou? 

 Vir meer info kontak: Miranda op Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

 Sien jou daar!

 

Soulsessions: Connect, Kuier & Worship

10/09/2010 18:30
10/09/2010 21:00

Mez'o!

Ons nooi julle uit na soulsessions,

Kom kuier saam, connect met leiers, vriende EN die band: OM TE SKRYF besoek ons!!!!

Wanneer: 10 September 2010 Vrydagaand

Waar: Viaticus 102

Tyd: 18:30 - 21:00  

Vir meer inligting, Kontak Miranda op 011 268 4776 0f Mirandaw@mosaiek.com 

Ons sien uit! 

Groete 

Die Mez'o team 

X
Loading