Onderwerp “Mezo (Hoërskool)”

doubt?! café

21/06/2009 09:30
21/06/2009 10:30

Ons doen weer die doubt?! cafe ding...

Kom vra jou vrae...

Hou die spasie dop vir die onderwerp van doubt?! cafe

Mez'o is toe

14/06/2009 09:30
14/06/2009 10:30

NOG 'n lang naweek...

Maar kom ons wees eerlik...

Hoe lekker is dit om in die koue winter net so uur langer in die bed te verwyl...

GENIET DIT

Dr. Jekyll & Mr. Hyde reeks sluit af...

07/06/2009 09:30
07/06/2009 10:30

Dis die laaste in die reeks oor die vreemde dkoter en sy alternatiwe persoonlikheid...

Kom sluit die reeks saam met ons af...

Vandag kom Johan Beukes en doen wat hy die beste doen...

Lus vir inspirasie..? Kom sit by sy voete

Grace&peace

Dr. Jekyll & Mr. Hyde #4

31/05/2009 09:30
31/05/2009 10:30

UITEINDELIK!!!!

Ek kry ook weer 'n kans om my groot mond oop te maak.

Vandag is die vierde deel van 'n reeks van 5 oor die Peciliar life of Dr. Jekyll & Mr. Hyde...

Sien uit om met julle my hart te deel...

Onthou 10 minute party...ek kort steeds vriende

Grace & peace

Dr. Jekyll & Mr. Hyde #3

24/05/2009 09:30
24/05/2009 10:30

Die derde in die reeks van 5 oor die vreemde lewe van Dr. Jekyll & Mr. Hyde

Vandag explore ons saam met Talitha 'n holistiese lewe... om te beweeg na "wholeness"

Onthou ons 10 minute party na die tyd...

Dr. Jekyll & Mr. Hyde #2

17/05/2009 09:30
17/05/2009 10:30

Die tweede in die reeks van 5...

Vandag explore ons die beweging van bewus weesna onbewus...

Onthou ons 10 minute party na die tyd...

 

Mez'o begin/Dr. Jekyll & Mr. Hyde reeks begin

10/05/2009 09:30
10/05/2009 10:30

Dr. Jekyll & Mr. Hyde reeks begin...

Die is 'n reeks wat bestaan uit 5 dele wat hardloop tot en met 7 Junie 2009.

Kom en explore wat kruip in die skaduwee's rond...

Mez'o is toe

30/05/2009 09:30
30/05/2009 10:30

Nog 'n lank naweek...

Kan dit nie glo nie...

But guess what...

Sien julle volgende week!!!

Grace&peace

Mez'o is toe

26/04/2009 09:30
26/04/2009 10:30
Dis die eerste van klomp naweke die kwartaal wat ons ongelukkig toe is...

Mez'o begin

19/04/2009 00:30
19/04/2009 10:30

Die vakansie is uiteindelik verby...

Ek het al edgy begin raak sonder almal...

Ons het ook geleentheid om meer committed te word by die tribe...

Kom check dit uit

Sien julle Sondag

Grace&peace

X
Loading