'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.