Onderwerp “Feminae”

Feminae

Feminae is Mosaiek se vrouebediening. Ons streef daarna om die vroue van ons gemeente toe te rus om te journey na volheid vrou-wees. Ons wil vroue oor alle grense bedien op ‘n missionele kontemplatiewe reis, en so as heel mens beskikbaar te wees vir ons gesinne, vriende en die samelewing.

Ons kuier lekker saam een Dinsdagaand ‘n maand om mekaar beter te leer ken en sodoende nader aan God te beweeg.

 

Hoe skakel ek in?

 

Feminae event: Vruge van die Gees

28/01/2014 07:00
28/01/2014 09:00

Kom kuier saam met vriendinne en gesels oor die vrugte van die Gees: Liefde. Almal is baie welkom! Ons kuier by Mosaiek, in die communio

Feminae kuier: My visie vir 2013

29/01/2013 18:30
29/01/2013 22:00

Kom droom saam met Alette van Zyl en Henriette Barnard rondom die tema: My visie vir 2013.

Ons kom in die Communio bymekaar.

Here, leer ons bid!

19/06/2012 19:00

Kom luister na die praatjie rondom gebed. Marian Fitz-Gibbon & Elvera van Aswegan bied aan.

Kontak Belinda, (011)2684731 of belindaw@mosaiek.com

Feminae-aand met Marike van Woord vir Woord

11/10/2011 19:00

Feminae-aand saam met Marike van Woord vir Woord.

Tema: Loop in Dankbaarheid

Tyd: 19:00 – 20:30

Plek: Hoofstuk 6 van die Genesis-gebou

Navrae: Ezette Olivier 0837564577

X
Loading