Onderwerp “Feminae”

Feminae-aand met Tom Gouws

13/09/2011 19:00
13/09/2011 20:30

Hierdie geleentheid vind plaas in Hoofstuk 6 van die Genesis-gebou.

Tema: 'n Psalm vir 'n langpad

Vir meer inligting, kontak gerus vir Zelga Cronje by 082 903 9579 of thegoodnewspapers@iburst.co.za

Meer oor Feminae - Video

Feminae leierskap deel meer oor hierdie belangegroep.

X
Loading