People Project - I CAN - 2012
Peace Project 2011
Planet Project - Tree Planting in Cullinan - 23 October 2011
On Sunday, 23rd of October Missional Expressions experienced and attended an African church service and meal together with our community in Cullinan. After the meal 65 trees were planted at the Cullinan Church.
Planet Project - Tree Planing in Cullinan
On 23rd October Jeanetta Basson and Missional Expressions attended the service at one of our African Churches in Cullinan. After the service and meal they planted 65 trees on the church property.
For more information on Missional Expressions, please contact Nerina Reinach on nerinar@mosaiek.com
Pilgrimage Planet Project – 9 October 2011
You are invited to be apart of the joy of sharing in our annual Planet Project on 9 October 2011 at one of our African Churches in Cullinan. The Planet Project is one opportunity for us as a community to care for God’s creation. It will be a chance for Mosaiek members on the pilgrimage to experience an African service and meal, plus planting together.
A donation of R100 is payable that will go towards the cost of lunch & cool drink.
Die Expressing Hope Benefit Concert is 'n inisiatief van die Mosaïek Missional Expressions-span, om fondse in te samel vir hulle verskeie sosiale bemagtigingsprojekte. Kunstenaars sluit in Riana Nel, Joe Niemand, Helenè Bester, Liza Brönner en Melissa Bam. Asook die sterre van die musiekrolprente Pretville en Liefling: Marlee van der Merwe, Edrien Erasmus, Marno van der Merwe, Eugene Jensen en Nadia Beukes.
Die Partnership Developer vir Emthonjeni Community Centres, Mev. Estelle Mengel, is op 4 September aangewys as 'n finalis vir Mev. Suid-Afrika 2011.
Estelle, wat vir die meeste van haar volwasse lewe by welsynswerk betrokke is, het vir die kompetisie ingeskryf om aandag te vestig op die behoeftes in gebiede in en om Johannesburg wat deur armoede getref is.
"Ek glo armoede gaan nie net oor fisiese tekorte nie, maar sluit ook 'n tekort aan geleenthede in. Ek is passievol daaroor om 'n positiewe verskil te maak in hierdie gemeenskappe en om hoop aan die mense te bring. Ek glo hulle het almal die reg op 'n gelukkige toekoms" sê Estelle.
Baie geluk Estelle, ons wens jou net die beste toe vir die kompetisie wat in November plaasvind.

Een van ons gemeente ouderlinge, Hennie Burger, se twee seuns Schalk en Wim het ‘n formidabele projek geloots wat ‘n merkwaardige verskil maak: Clothing4Children. ‘n Eenvoudige taak van klere in hulle eie huis uitsorteer het gelei tot die ontstaan van ‘n nie-winsgewende organisasie wat deur die twee skoliere gestig is, in die hoop om ‘n verskil te maak in die lewe van miljoene minderbevoorregte kinders. Hulle het ‘n aksie geloots om klere in te samel by skole en ‘n aantal ander platforms, en dit dan deur gemeentes en ander organisasies te versprei aan behoeftiges.
Onlangs is ‘n ‘retail’-randwaarde van R150m verbygesteek in klere wat reeds ingesamel is. Dit is ongeveer 49 800 sakke (342 ton) klere.
In Pretoria en omgewing is daar reeds ongeveer 45 000 leerlinge uit 37 skole betrek, en komende Saterdag, 17 September, kulmineer die Pretoria-been van die projek in Loftus tydens die wedstryd tussen die Blou Bulle en WP, waar daar gepoog word om meer as 50 000 sakke klere teen die 17de in te samel. (Foto's van die voorbereiding by Loftus kan hier onder gesien word.)
Kyk gerus hier die video oor C4C.

Links: Wim, Hennie en Schalk Burger
Regs: St. John's College


Voorbereiding vir Saterdag by Loftus.