Com Panis is 'n bediening waar ons as individue die wêreld ingaan om te empower... beide onsself en ander.
Ons wil by onsself 'n awareness skep van wat in die wêreld daar buite aan die gebeur is.
Sien gerus die onderstaande behoetftelys vir Vukusenzelo.
Hier is ‘n geleentheid vir jou en jou kleingroep om in hierdie Kersseisoen ‘n verskil te maak.
Hoe? Kom wees deel van ‘n Kerspartytjie op 3 Desember
Sien asseblief hierby aangeheg ‘n uitnodiging vir jou kleingroep om saam met mekaar en/of ander kleingroepe uit te reik na die Roodepoort Sentrum vir Bejaardes op Saterdag 30 Julie.
Onder "Dokumente" heg ons ook die “behoeftelys” van die Sentrum aan, sou julle graag wil bydra.
Groete Roelita & Sophia
Emthonjeni Pilgrimage - Missional Expressions People Project – 4 June
2011
You are invited to join the Mosaiek Missional Expressions team on an