Silwer Mossie 2013
Skut solank jou vere reg want op Vrydag 15 November hou ons Silwer Mossie. 'n Aand van teruggee aan almal wat die storie van Mosaïek moontlik maak – 'n aand van dankie sê vir jou tyd, jou donasies, jou opofferings en / of enige ander bydrae wat jy gemaak het. Ons vier die jaarHou gerus ons kommunikasiekanale dop vir meer inligting oor hierdie jaarlikse byeenkoms.