In Matteus 22 word ons genooi om jou naaste lief te hê soos jouself. Ons kyk na ‘n paar mites oor liefde:
1. Ek het lief omdat ek sterk gevoelens het.
2. Ek het lief want ek kan nie sonder jou klaar kom nie.
3. As ek liefhet, vra dit totale self-opoffering.
4. Jy beteken vir my so baie, ek kry so baie by jou, dus ek het jou lief.
You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.
In Matteus 22 word ons genooi om onsself te leer ken, om te identifiseer met jou ware self & om jou shadow te embrace. Dit begin by God. Ons kan God nie liefhê met ons wilskrag nie. Dit is ‘n reaksie op God se liefde. Ons sal ander net kan liefhê tot die mate waartoe ons God en onsself lief het.
You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.
In Matteus 22 word ons genooi om God se liefde te ervaar eerder as net kennis te dra daarvan, om te bid vir 'n ervaring van liefde, en nie net die kennis daarvan nie. Ons word uitgenooi om God se liefde te beleef. Ons ondersoek ook die verskil tussen gehoorsaamheid en liefde. Dit is moontlik om God se wet te gehoorsaam, sonder om lief te hê.
You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.