Om ander lief te hê

Om ander lief te hê

Prediker: Johan Geyser ( johang )
Beskrywing:

In Matteus 22 word ons genooi om jou naaste lief te hê soos jouself. Ons kyk na ‘n paar mites oor liefde:
1.       Ek het lief omdat ek sterk gevoelens het.  
2.       Ek het lief want ek kan nie sonder jou klaar kom nie.  
3.       As ek liefhet, vra dit totale self-opoffering.  
4.       Jy beteken vir my so baie, ek kry so baie by jou, dus ek het jou lief.  

Die punt is, liefde is nie 'n gevoel nie - dit is 'n keuse. Jy kan kies om lief te wees vir ander.
 
Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.
Matteus 22:36-40

Datum: 22/01/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.

Artikels

X
Loading