Om jouself lief te hê

Om jouself lief te hê

Prediker: Johan Geyser ( johang )
Beskrywing:

In Matteus 22 word ons genooi om onsself te leer ken, om te identifiseer met jou ware self & om jou shadow te embrace. Dit begin by God. Ons kan God nie liefhê met ons wilskrag nie. Dit is ‘n reaksie op God se liefde. Ons sal ander net kan liefhê tot die mate waartoe ons God en onsself lief het.
 
Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.
Matteus 22:36-40

Datum: 15/01/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.

Artikels

X
Loading