Children of the winter
Given the current state of our economy, more and more families are being confronted with poverty. For many vulnerable families who do not have adequate shelter or live in shacks winteris a time of hardship.
Lydenstyd 2011 is op As-Woensdag, 9 Maart, ingelei met 'n spesiale Klipkerkbyeenkoms. Jy kan na Johan Geyser se inleidingsboodskap luister, by www.mosaiek.com/dokumente/lydenstyd-as-woensdag-begeleiding.
Ons kom eenkeer ‘n jaar na jou toe om die drome en die planne vir die tyd wat voorlê aan u voor te hou. Afgesien van ons maandelikse bedryfskostes wat gedek word deur die maandelikse tiendes en bydraes wat gegee word vra ons jou een keer ‘n jaar om te gee vir ons fokusareas en punte wat deur baie diskussies en gebed bepaal word en vasgestel word, om te sê maar dit is die goed wat ons baie graag sal wil bereik vir dit wat voorlê.
2 Korintiërs 4 vanaf vers 5:
Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus se ontwil, want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn, dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus, maar ons het hierdie skat in erdekruike sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees, en nie uit ons nie. Dit is die woord van die Here.
Mosaïek Community
Mosaïek droom daarvan om ‘n spesifieke gemeenskap (community) te wees. ’n Biddende, missionele gemeenskap.
Anders gestel: ’n Gemeenskap wat biddend en missioneel is.
Gemeenskap
My storie is eenvoudig.
ARK ROADTRIP 2010 – “’N ONVERGEETLIKE ERVARING!”