Onderwerp “Groei”

2014 Leerervarings

Leerervarings 2015

Stiltetyd (Eerste tree) met Trevor Hudson

Op/Inwaartse beweging (met God)

We will explore one of the oldest and most commen ways in which people have sought to listen to God

Skill: Reading, Praying, Meditation

Practice: Lectio Divina

Datums: 24 Januarie; 13 Junie; 12 September en 31 Oktober

Pathways (Verdere stappe) met Johan Geyser

Op/Inwaartse beweging (met God)

Jou uniekheid word verken om die invloed wat dit op jou verhouding met God het te verstaan

Vaardigheid: Unieke toegangsroetes

Praktyk: Sabbat / Regula

Datum: 11, 18 en 25 Maart

Regula (Verdere stappe) met Johan Geyser

Op/Inwaartse beweging (met God)

Ons gaan saam reis oor hoe om ons geestelike lewe bymekaar te bring sodat ons kan groei na heelheid

Vaardigheid: Aandagskenk

Praktyk: Examen / Cycle of Grace

Datum: 02, 09 en 16 September

Konneksie (Eerste tree) met Werner Teichert

Metwaartse beweging (met mekaar)

Ons ontdek die kuns om n konneksie te bewerkstellig en veiligheid in die spasie tussen mekaar te skep

Vaardigheid: Luister / Konneksie

Praktyk: Dialoog

Datum: 03, 10 en 17 Junie

Besluitneming (Verdere stappe) met Jacques Bornman

Metwaartse beweging (met mekaar)

n Bybel gefundeerde manier tot besluitneming wat deur die eeue die toets van die tyd deurstaan het, word ondersoek

Vaardigheid: Reflekteer

Praktyk: Onderskeiding

Datum: 12, 19 en 26 Augustus  

Florerende Verhoudings (Verdere stappe) met Werner Human

Metwaartse beweging (met mekaar)

Die uitdaging hoe om konflik te hanteer en die maniere om harmonie in verhoudings te bewerkstellig, word verken en beoefen

Vaardigheid: Frustrasie dialoog, Vergifnis, Waarheid in liefde spreek

Praktyk: Matteus 18 pad

Datum: 22, 29 Julie en 05 Augustus

Ontdek jou plek (Eerste tree) met Johan Geyser en Wilma Geyser

Uitwaartse beweging

Jou unieke goddelike samestelling: Wat jy kan doen (gawes), Hoe jy dit doen (persoonlikheid) en waar jy dit kan doen (passie), is onder die kollig

Vaardigheid: Self aanvaarding / Bediening

Praktyk: Diensbaarheid

Datum: 13, 20 en 27 Mei

Persoonlike Finansies (Verdere stappe) met Koos du Plessis

Uitwaartse beweging

Ons gaan fokus op die individu se geld persoonlikheid en die basiese beginsels om jou te help om jou geldsake beter te bestuur

Vaardigheid: Verdien, Gee, Spaar

Praktyk: Rentmeesterskap

Datum: 11, 18 en 25 Maart / 23, 30 September en 07 Oktober

 

Alpha (Eerste tree) deur Jeanettta Basson

An oppertunity for the first step to explore the meaning of life

Skill

Basic skills ffor understanding the Christian faith

Practice

General practices of following Jesus

Ander kursusse

Persoonlikheid volgens die DISC Persoonlikheid meetinstrument met 

                                            Wlma Geyser

(Op/Inwaartse beweging)

Leer ken jouself met DISC as n meetinstrument. Ontdek die invloed van jou persoonlikheid op hoe jy inpas in verskillende kontekste en aanpas by verskillende situasies. Ontwikkel n beter verstaan en waardering van die mense in jou lewe se persoonlikheid.

VaardigheidVerstaan jouself en ander beter 

Praktyk: Taak / Mens georienteerdheid

Datum: 04, 11 en 18 Maart / 12, 19 en 26 Augustus

Strengths met Wilma Geyser

God het n missie vir ons elkeen en Hy roep jou om die visie van jou lewe vanuit jou sterkpunte te begin leef

Vaardigheid: Visionering

Praktyk: Roeping

Datum: 03, 10 en 17 Junie / 16, 23 en 30 September

Nuwe Testament deur Stephan Joubert

Openbaring

Datum: 03, 10 en 17 Junie

Vir meer inligting oor leerervarings, kontak gerus vir Charmaine Austen-Dreyer / 011 215 7202, of maak van hierdie registrasievorm gebruik.

As jy n vennoot wil word by Mosaiek, registreer gerus hier vir Kompas, "n Verkenning van die journey saam met Mosaiek". Johan Geyser begelei n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van Mosaiek en ons spiritualiteit, asook diversiteit van bedieninge in die gemeente.

Groei en Hulpbronne: Welkom

Daar is verskeie geleenthede wat aangebied word om jou te begelei in jou journey met die Here, met die mense om jou en om 'n verskil in die wêreld te maak.

Ons glo dienswerk is 'n integrale deel van wat ons geloofslewe behels. Daar is verskeie ruimtes waar jy in ons gemeente en gemeenskap jou unieke talente, gawes en passies kan uitleef. Rig navrae aan pieterl@mosaiek.com .

Die Mosaïek Academi bied jaarliks 'n hele aantal modules aan (gewoonlik in ses weeklikse blokke) wat jou toerus oor 'n verskeidenheid onderwerpe wat aangebied deur vooraanstaandes in hulle velde. Rig navrae aan barettan@mosaiek.com of maak gebruik van 'n onderstaande vorm om vir 'n opkomende module te registreer.

Die Persoonlike Ontwikkeling-span in die gemeente, begelei jou in jou verbintenis tot die plaaslike gemeente (Oriëntering), 'n verbintenis tot 'n verhouding met die Here (OPwaarts), 'n verbintenis tot 'n lewe in community met ander (METwaarts), en 'n verbintenis tot 'n lewe wat 'n verskil maak in die wêreld (UITwaarts). Rig navrae aan barettan@mosaiek.com of maak gebruik van 'n onderstaande vorm om vir 'n opkomende gespreksgeleentheid te registreer.

Mosaïek Academi

Meer oor die formele ontwikkelings- en groeibeen van die gemeente, met akkreditasie deur SATS.

Inner Voice of Love

 

Inner Voice of Love

 

X
Loading