
Ons LAUNCH hierdie Vrydag, 13 Mei, ons Vrydae-aande Jeug Aksies!
Ons wil graag ‘n safe space vir die tieners create om op Vrydae te kom “chill” en net te wees…
Die komende Vrydag skop ons af met ‘n Jeug party, om ons 1ste event te celebrate!

Meer oor die Y-netwerk:
Meer oor die Y-netwerk:
Tieners!
Ons hoop dat julle lekker vakansie gehou het en dat julle nie te veel huiswerk kry by die wiskunde onnie nie!!!
Goeie Nuus: Mez'o begin weer 17 April en dit is ons 1ste diens van die 2de kwartaal!
En paasnaweek is om die draai, soooo.... Sondag het ons 'n spesiale diens waar ons die kruistasies gaan besoek, 12 momente in die Kruistog van Jesus.
Ons diens tye:
1ste Diens begin 8:30-9:30