Kleingroepe bestaan uit mense wat bymekaar wil wees om saam te groei in die 3 bewegings (na God, na mekaar en na die wêreld)
Julle word uitgenooi om deel te neem aan die volgende geleenthede:
Mosaïek kleingroepe kom weekliks bymekaar in huise in die hele groter Johannesburg omgewing. Dit is vir ons belangrik om vir jou (of julle) die gepaste groep te help vind.
Mosaïek Comm.unity
Baie dankie vir jounavraag oor Mosaïek Comm.unity.Ons spiritualiteit – die ‘asem’ vir ons lewe – is ‘n voortdurende ritme van afsondering om by God te wees, ons lewe met ander te deel in gemeenskap, en ons lewe uit te giet vir die droom van God vir ’n nuwe wêreld deur die pyn en smart in ons wêreld aan te spreek.