Our vision: To assist Mozambican church leaders in reaching their communities and equip congregations to raise the standard of living within their social environment.
1. To assist Mozambican church leaders in rural areas to disciple their communities:
Mosaïek beskik oor 'n span voorbidders wat vir jou of 'n naaste kan bid, sou jy dit benodig.
Neels van der Bergh is verantwoordelik vir die koördinering van gebedsversoeke en vir gesprekke en voorbidding na afloop van die Sondagdienste in die Klipkerk.
Indien jy of iemand anders naby aan jou/in die gemeenskap baie siek is en ‘n behoefte het aan verdere emosionele of gebedsondersteuning, kontak gerus vir Neels van der Bergh of Kinny Combrinck by die Wholeness Sentrum.
Daar is ‘n span persone wat saam met Neels beskikbaar is om hospitaal- of tuisbesoeke te doen.
Die Wholeness Sentrum beskik oor ‘n toegewyde, span beraders wat spesiaal gekeur en opgelei is vir hierdie taak.