Voorhuwelikse kursus

Die Voorhuwelikse kursus is 'n leerervaring vir voornemende huweliksmaats wat aangebied word in 5 sessies, een aand per week oor 5 weke.

Dit hanteer onder andere die volgende aspekte:

  • God se doel vir man en vrou in die huwelik
  • Persoonlikheidsverskille
  • Kommunikasie
  • Seksualiteit
  • Finansies

 

Koste:       R400.00 per paar

 

Saamwees as Geestelike Reis

Waaroor gaan die reis?

Saamwees is ‘n praktiese leerervaring en opvoedkundige program vir pare (getroud en ongetroud) wat nie net julle verhouding sal verander nie, maar ook jou denke oor jouself, jou lewensmaat/ maat, jou gesin en jou hele lewe.

 

Doelwitte van die leerervaring

Om paartjies te help om...

HuweliksConnect Retreat

Waaroor gaan die retreat?

 

Dit is 'n geleentheid vir huwelikspare om in die stilte en die pragtige natuurskoon van Origins uit isolasie en diskonneksie te beweeg en opnuut met hulleself, met God en hulle lewensmaats te connect.

 

Carpe Annum

Dienswerk! - dis ‘n woord wat gereeld by Mosaïek gehoor word

Mosaiek Lifestyle | Contact Details

For any information on any of our facilities, or a site visit at your convenience, please feel free to contact us.

Madalene van Zyl

Events Coordinator
t | 011 268 4767
f | 086 674 9651
e | mvanzyl@mosaiek.com

Kay Walters

Mosaïek Lifestyle Administrator
t | 011 268 4728
f | 011 268 4800
e | kayw@mosaiek.com

Look forward to hearing from you soon!

 

X
Loading