Pastorale Sorg bied verskeie ondersteuningsdienste en leerervarings aan om paartjies in hulle verhoudings te laat groei of van 'n gebroke verhouding te help herstel binne ‘n raamwerk wat geestelike, emosionele, en sosiale aspekte ondervang.