Onderwerp “Mez'o”

Vero Fleur- Mez'o meisie bediening

19/05/2010 18:30
19/05/2010 21:00

Reason: "We find God in Rock 'n Roll"

What a legend...

By Mez'o het ons die voorreg gehad dat Reason by ons kom kuier het. Dit was 'n heerlike ervaring waar die ouens net hulle harte en hulle musiek met ons kom deel het. Ons kon saam met hulle uit ons harte sing en kon toe die stories agter die songs hoor...

Op 'n stadium het Jason nogal 'n profound statement gemaak...

In sy woorde:"We know God is in the silence and God is in the noise. We know God is everywhere. We just find Him in the rock&roll."

Profound, huh?

X
Loading