Op die middag van Goeie Vrydag, wat hierdie jaar op 10 April 2009 plaasvind, hou Mosaiek elke jaar 'n simfonie-belewenis op hierdie hoogtepunt op ons kalender te gedenk. Deur 'n mengsel van klassieke en kontemporere musiekwerke, gedigte en danse beleef ons die gewydheid wat hierdie dag vir ons verteenwoordig.
Hierdie jaar word die belewenis rondom die sewe kruiswoorde van Jesus aan die Kruis gebou.