Onderwerp “Formatio”

ORIENTERING

17/04/2010 08:15
17/04/2010 12:00

‘n Orienteringsgesprek vir voornemende lidmate en belangstellendes om jou bloot te stel aan ‘n verbintenis aan die plaaslike gemeente.

Volg My

Volg My

....eerste treë as volgeling van Jesus

WAARNA SOEK JY? / IDENTIFISEER /

Ons is dikwels soekend na iets meer. Dis asof ons weet dat die lewe meer moet bied as net die gejaag wat ons so goed ken. Ons loop met ‘n behoefte wat ons dikwels nie kan definieer nie. Ons soek na die sin van ons lewe, na aanvaarding en heling.

Daar is ‘n God.

HEELwaarts

19/09/2009 08:15
19/09/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor innerlike en uiterlike gesondheid, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe van heelheid.

HEELwaarts

30/05/2009 08:15
30/05/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor innerlike en uiterlike gesondheid, om jou te ondersteun met jou vebintenis tot 'n lewe van heelheid.

UITwaarts

29/08/2009 08:15
29/08/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhouding tot die wêreld, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe van betekenis.

UITwaarts

09/05/2009 00:15
09/05/2009 12:30

'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhouding tot die wêreld, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe van betekenis.

METwaarts

15/08/2009 08:15
15/08/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhoudings met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community.

METwaarts

20/06/2009 08:15
20/06/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor jou verhoudings met ander, om jou te ondersteun met jou verbintenis tot 'n lewe in community.

OPwaarts

22/08/2009 08:15
22/08/2009 12:30
'n Interaktiewe leerervaring oor 'n verhouding met God, om jou te ondersteun met jou verbintenis aan die plaaslike gemeente.
X
Loading