Onderwerp “Ander Kunste”

Dienswerkgeleenthede - Spesiale Projekte

Hier is meer inligting oor medewerkgeleenthede waar jy  'n verskil kan maak by die spesiale projekte in die gemeente.

Kruisstasies

Een van die momente tydens ons jaarlikse Kruisstasie momente. Kruisstasies

Meditations on Easter - 2009

10/04/2009 14:00
10/04/2009 15:30

Op die middag van Goeie Vrydag, wat hierdie jaar op 10 April 2009 plaasvind, hou Mosaiek elke jaar 'n simfonie-belewenis op hierdie hoogtepunt op ons kalender te gedenk. Deur 'n mengsel van klassieke en kontemporere musiekwerke, gedigte en danse beleef ons die gewydheid wat hierdie dag vir ons verteenwoordig.

Hierdie jaar word die belewenis rondom die sewe kruiswoorde van Jesus aan die Kruis gebou.

Spasie

Dit het in 'n tuin begin. En saans teen skemer het die ontmoetings plaasgevind. Daarna is offers van eerste opbrengste gebring. Na 'n sondevloed, 'n altaar met brandoffers. 'n Droom het 'n klippilaar-ontmoeting na 'n huis van God laat vernoem. Daar was 'n ark wat in 'n pelgrimstent, wat as tabernakel bekend gestaan het, geswerf het. Om ontmoetings toeganklik te maak op jarelange reis. Later 'n tempel in 'n hoofstad. Daar was musikante in grotte, profete op berge, leiers onder bome en mismoediges langs fonteine.

'n Lewe van Kontemplasie

‘n Paar gedagtes gedeel met leierskap

The Gospel is the core of Christian living. It has within it a contemplative dimension. This dimension is God’s invitation to every human being, through Jesus Christ, to share God’s very nature. It begins as a way of listening with ears, eyes and heart. It grows as a desire to know God and to enter into God’s love. This is made possible by a dying to the self that becomes an emptying to God and experience of God’s love.

X
Loading