Onderwerp “Wholeness”

Emosionele been - Wholeness

Kyk gerus hier die video oor die Emosionele been van Wholeness, onder leiding van Dr. Johan Ferreira.

Burt Jooste word pa

Ons wil graag vir Dr. Burt Jooste en sy vrou Nadine spesiaal gelukwens met die geboorte van hulle dogtertjie, Milan, op Dinsdag 19 Julie.

Tienerdepressie

Truida Botha, Opvoedkundige Sielkundige, by Wholeness@Mosaïek in Fairland, Johannesburg, deel die volgende gedagtes rondom tienerdepressie:

Depressie affekteer tieners en jongmense (13 jaar en ouer) op verskillende areas van funksionering, naamlik gemoed, gedrag, verandering in houding, denke en fisieke toestand.

Kinderdepressie

Truida Botha, Opvoedkundige Sielkundige, by Wholeness@Mosaïek in Fairland, Johannesburg, deel die volgende gedagtes rondom kinderdepressie:

Depressie affekteer kinders (3jr – 12jr) op verskillende areas van funksionering, naamlik gemoed, gedrag, verandering in houding, denke en fisieke toestand.

Psychology for Wholeness

Gaan besoek ons op ons Facebook bladsy onder "Psychology for Wholeness" en kliek op die 'like' opsie om te connect. http://www.facebook.com/pages/Psychology-for-Wholeness/238541109508979 . 

Volg ook insetsels op twitter onder "johanlferreira".

Werner Human - Leier: Pastorale sorg by Wholeness

Werner Human is tans die leier van die Pastorale Sorg-been by Wholeness. Hy is ‘n dosent in Psigologie aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is ook besig met sy Doktorsgraad in Adult Attention Deficit Hyperactivity Disorder.

By Wholeness fokus Werner op een van sy belangstellings, psigoterapie, asook ondersteuningsgroepe, berading vir pare en individue, egskeiding, kliniese werk, leierskap en die ontwikkeling en voorlegging van leerervarings.

Wholeness herontwerp

By Wholeness het daar die laaste tyd 'n paar veranderings plaasgevind. Ons is baie opgewonde om jou meer hieroor te vertel. Kliek gerus hier om meer uit te vind.

Positive Psychology - A relevant psychological approach at Wholeness @ Mosaiek

Dr Johan Ferreira, Psychologist at Wholeness @ Mosaiek gives a brief introduction to the approach of Positive Psychology  

 

POSITIVE PSYCHOLOGY

 

Introduction

 

Where Psychology and Theology may meet / Waar Sielkunde en Teologie moontlik kan ontmoet

Dr Johan Ferreira, Psychologist at Wholeness @ Mosaiek writes on the possible meeting of the fields of Psychology and Theology in 2011.

Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek skryf oor die moontlike ontmoetingsveld van Sielkunde en Teologie on 2011.

 

X
Loading