Onderwerp “Emosioneel”

PALS ondersteuningsgroep vir ouers / support group for parents

01/09/2009 19:00

Onderwerp vir aand sal aangekondig word

Kontakpersoon: Pikkie - 011 215-7209 of pikkieh@mosaiek.com

Ondersteuningsgroep vir Diabete / Support group for Diabetics

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

PALS ondersteuningsgroep vir ouers - "Ten days to a less defiant child" van Jeffrey Burnstein word bespreek

04/08/2009 19:00
04/08/2009 21:00

PALS ondersteuningsgroep bespreek op 4 Augustus 2009 die boek "Ten days to a less defiant Child" van Jeffrey Burnstein

Tender-minded poet, tough-minded man of God – a psychological perspective on the life of Jeremiah - Johan Ferreira Psychologist

Johannesburg based psychologist, Johan Ferreira writes:

TENDER-MINDED POET, TOUGH-MINDED MAN OF GOD –

Kunsterapie

Dr Erika Parker is 'n kliniese sielkundige en kunstenaar wat reeds vier jaar lank deel is van die verwysingslys by Wholeness @ Mosaiek se terapeutiese span.  Haar kunsterapie proses pas goed in by Mosaiek se kontemplatiewe benadering tot spiritualiteit.  Sy is ook deel van die professionele supervisie groep van sielkundiges by Wholeness @ Mosaiek. 

Huweliksretreat

04/09/2009 00:00
06/09/2009 00:00

Hierdie retreat vir getroude pare is 'n praktiese passievolle uitleef van Mosaïek se visie om as gemeente missioneel te groei in die kuns van die lewe!

Kontak Baretta Nel vir meer inligting, of laai 'n brosjure af van www.mosaiek.com/wholeness .

Beradingsdienste gerig op verhoudings

Pastorale Sorg bied beradingsdienste aan, wat knelpunte in verhoudings professioneel en gespesialiseerd hanteer.

Heelwaarts

21/02/2009 00:30
21/02/2009 12:00
Ons eerste Heelwaarts leerervaring het plaasgevind op 21 Februarie 2009.  Die was om jou bewussyn rondom 'n ge-integreerde fisiese -, emosionele - en geestelike lewe te kom ontwikkel.  Die oggend was bygewoon deur 'n verskeidenheid van individue wat die reis na heelheid onderneem het.  Terugvoer was uitstekend en die volgende oggend word reeds beplan.  Die datum sal gepubliseer word.  Skakel Pikkie of Susan op 011 215 7200 vir navrae.  

PALS - ouerondersteuningsgroep / supportgroup for parents

07/04/2009 19:00
07/04/2009 21:00

Ons ondersteunigsgroep vir ouers met kinders wat 'n uitdaging is vir hulle ouerskapstyl ontmoet een maal per maand in die Genesis gebou op die Mosaiek Kampus.  Kom deel jou reis as ouer met ons. Kontakpersoon : Pikkie 011 215-7209. 

Our supportgroup for parents with 'difficult-to-parent' children meet once a month for sharing of your journey as a parent.  we meet in the Genesis building on the Mosaiek Campus.  Contact person : Pikkie 011 215-7209. 

X
Loading