Onderwerp “Antioch (Jong Volwassenes)”

Roelof raak romanties

Roelof raak romanties

Een van Mosaïek se Nuwe Generasie-leiers, Roelof Nel het op Donderdag 4 Augustus verloof geraak aan Marelize Enslin.

Baie geluk Roelof en Marelize! Ons wens julle net vrede, vreugde, voorspoed en geluk toe.

ARK Roadtrip 2011

 

ARK Roadtrip 2011

 

nFuse Uitreik: Babahuis

09/04/2011 10:00

Saterdagoggend gaan ons vanaf 10h tot middagete ons gemeenskap dien deur uit te help by die Florida Babahuis.

nFuse Bring & Braai

31/03/2011 18:30

nFuse nooi alle jongvolwassenes na 'n Bring & Braai by Mosaiek (op die Piazza) op Donderdag 31 Maart. Die braai begin 18:30.  

Vure, venue en heerlike musiek word verskaf.  Bring 'n piekniekmandjie met vleis/slaai en iets te drinke, dan kom deel ons onder mekaar.

Die aand beloof om 'n heerlike communmity-geleentheid te wees.  

RSVP asb. teen  29 Maart by nfuse@mosaiek.com (of vir enige navrae)

X
Loading