Jesus se Heerskap

Jesus se Heerskap

Prediker: Stephan Joubert ( stephanj )
Beskrywing:
Die eerste aanddiens in die vroeë kerk, waarvan Johannes 20 ons vertel, was ‘n droewige spul. Dit het agter geslote deure afgeskop. ‘n REG VAN TOEGANG VOORBEHOU bordjie was aste ware op die deur. Hulle was bang die dissipels was daardie aand welkom. Vrees het gewen. Wegkruip was aan die orde van die dag… totdat Jesus ongenooid ingestap het na sy groot Wen anderkant die kruis en die oop graf!

Jesus se huis is vir ons gebou. Daar waar Hy Heer is, is ons ook tuis. Daar wag die feesmaal. Daar is ons burgerskap. Daar is ons woning!
 
En nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle sy hande en sy sy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien.
Joh 20:20 
Datum: 15/04/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.

Artikels

X
Loading