Prediker: Johan Geyser ( johang )
Beskrywing:
Wat doen Jesus wanneer Hy oorgelewer is, soos ons lees in Johannes 19? Hy wag op God en vertrou op God. Die wil van God geskied in die tyd voor Jesus oorgelewer is en nadat hy oorgelewer is. Daar kom ‘n tyd waanneer ons ook oorgelewer word. Die Kruis is ‘n boodskap van hoop - Selfs al is jy oorgelewer aan ‘n kruis, is daar hoop.
Toe het hy Jesus dan aan hulle oorgegee om gekruisig te word. En hulle het Hom geneem en weggelei ... op die weg wat bekend gestaan het as “Via Dolorosa”, die weg van smart en pyn.
Datum: 06/04/2012 - 08:30
Aanhegsels