| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
5
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 05/09/2010 08:30
End: 05/09/2010 20:00
Op die eerste Sondag van Lente, vier ons Planet Sunday. Op hierdie dag herinner on Missional Expressions ons weer aan die verantwoordelikheid wat ons het om die Skepping te versorg. As deel van vandag se byeenkomste waar ons spesiaal vir die Skepping gaan intree en vier, is daar ook 'n spesiale uitstalling op die Piazza van inisiatiewe wat ons van gebruik kan maak om ons omgewing in stand te hou. Start: 05/09/2010 08:30
End: 05/09/2010 11:15
n Pappa het eendag alles opgee… Om sy seuntjie se talente te ontwikkel… | 6
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. | 7
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 07/09/2010 19:00
End: 07/09/2010 21:00
Please join us for a very sensitive subject on September 7th @ 19:00 in Viaticus 101. The topic of discussion will be "Abandoned Babies". Please look out for more information closer to the date. If you would like to join us for this discussion please register on missions@mosaiek.com or contact Nerina Reinach on 011 2684702. | 8
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 08/09/2010 18:30
End: 08/09/2010 21:00
PT301 Kontemplatiewe Spiritualiteit: Aangebied deur Johan Geyser Datums: 1 September, 8 September, 22 September, 29 September, 6 Oktober, 13 Oktober Sluitingsdatum: 30 Augustus! Kontak Sonja Kloppers by 011 268 4763 of Sonjak@Mosaiek.com | 9
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 09/09/2010 18:30
End: 09/09/2010 21:00
Ons volgende Mekuno belewenis is weer om die draai!Kom kuier saam om die Bonfire, Ontmoet nuwe mense en Geniet pizza saam met ons!!! Datum: Donderdag 9 Sept 2010 Plek: Voor die viaticus lounge, Mosaiek Tyd: 18:30 tot 21:00 | 10
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 10/09/2010 18:30
End: 10/09/2010 21:00
Mez'o!Ons nooi julle uit na soulsessions, Kom kuier saam, connect met leiers, vriende EN die band: OM TE SKRYF besoek ons!!!! Wanneer: 10 September 2010 Vrydagaand Waar: Viaticus 102 Tyd: 18:30 - 21:00 Vir meer inligting, Kontak Miranda op 011 268 4776 0f Mirandaw@mosaiek.com Ons sien uit! GroeteDie Mez'o team | 11
all day
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 11/09/2010 00:00
End: 11/09/2010 16:00
PLANET PROJECT - 11 September 2010 Join us for our Annual Planet Project on September 11th. This Planet Project Pilgrimage will start at our Mosaiek Chapel at 8:30. After a short opening moment in the Chapel we will leave together from Mosaiek in own transport for Emthonjeni Community Centre in Zandspruit . An educational session will be held on the planting and care of vegetables gardens. After the educational session, we will prepare and plant a vegetable garden. Start: 11/09/2010 00:30
End: 11/09/2010 12:00
Duislig vriende,Jy word uitgenooi om die komende Saterdag ons te kom join by Forest farm, Forest farm is 'n huis vir Serebrale Gestremde mense. Ons gaan 'n groot snakes en ladder baan bou, waar ons bietjie fun saam gaan he!!! Wanneer 11 September 2010 Tyd 09:30 - 12 00 Waar Ons kry mekaar by mosaïek 9:30 onder die parkeer nette en vertrek dan saam Forest Farm toe |