| Son | ||
|---|---|---|
Depressie en Angs ondersteuningsgroep Die ondersteuningsgroep word die eerste Woensdag van die maand gehou in die Genesis gebou by Mosaiek (Fairland). Die eerste bymekaarkom vind plaas op Woensdag 17 Maart 2010 en daarna die eerste Woensdag van die maand. Start: 05/09/2010 08:30
End: 05/09/2010 20:00
Op die eerste Sondag van Lente, vier ons Planet Sunday. Op hierdie dag herinner on Missional Expressions ons weer aan die verantwoordelikheid wat ons het om die Skepping te versorg. As deel van vandag se byeenkomste waar ons spesiaal vir die Skepping gaan intree en vier, is daar ook 'n spesiale uitstalling op die Piazza van inisiatiewe wat ons van gebruik kan maak om ons omgewing in stand te hou. Start: 05/09/2010 08:30
End: 05/09/2010 11:15
n Pappa het eendag alles opgee… Om sy seuntjie se talente te ontwikkel… | ||