| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
14
Start: 31/01/2010 17:30
End: 14/02/2010 18:45
'n Opwindende inisiatief deur ons Nuwe Generasie nooi jou uit om deel te vorm van 'n 10-week uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhoudings met hulle met wie jy die lewe diep deel en te groei in jou bewustheid vanjou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wereld te maak.
Start: 14/02/2010 08:30
End: 14/02/2010 11:15
Mez'o sluit aan by die oggend diens saam met die res van die gemeente vir 'n familiesondag. Vir Mosaiek is dit belangrik dat ons as egsinne ook saam groei op op geestelike pad. | 15
| 16
| 17
Start: 17/02/2010
Lydenstyd 2010 Aswoensdag, 17 Februarie 2010 Start: 17/02/2010 12:00
People Project Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos. Start: 17/02/2010 12:00
End: 17/02/2010 12:30
'n Spesiale byeenkoms word in ons Klipkerk gehou op hierdie dag om die begin van Lydenstyd te gedenk. | 18
all day
Lydenstyd 2010 Aswoensdag, 17 Februarie 2010 all day
People Project Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos. | 19
all day
Lydenstyd 2010 Aswoensdag, 17 Februarie 2010 all day
People Project Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos. Start: 19/02/2010 16:00
Visual Poets bied 'n kamp aan vir alle kunsgeesdriftiges. Vir meer inligting kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466 Start: 19/02/2010 18:45
End: 19/02/2010 21:00
Alle Vrydag byeenkomste is in chapter 3 en 4, Genesisgebou. | 20
all day
Lydenstyd 2010 Aswoensdag, 17 Februarie 2010 all day
People Project Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos. all day
Visual Poets bied 'n kamp aan vir alle kunsgeesdriftiges. Vir meer inligting kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466 |