Events

« Woensdag February 17, 2010 »
Woens
Start: 17/02/2010

Lydenstyd 2010

Aswoensdag, 17 Februarie 2010

PalmSondag, 28 Maart 2010

Goeie Vrydag, 2 April 2010

OpstandingSondag, 4 April 2010

Start: 17/02/2010 12:00

People Project

Elke jaar gedurende Lydenstyd word ons op ‘n baie besondere manier herinner aan Jesus wat sy lewe as ‘n offer aan die kruis kom gee het. Ons dink aan wat dit Hom gekos het om ‘n mens te word en as ‘n dienskneg na ons te kom. Ons dink aan sy verwerping, hoe Hy bespot en vervolg is en hoe Hy uiteindelik tereggestel is. En ons onthou: dit was ‘n lydensweg... en dit het Hom nie net iets gekos nie, dit het Hom sy lewe gekos om ons te verlos.

Start: 17/02/2010 12:00
End: 17/02/2010 12:30

'n Spesiale byeenkoms word in ons Klipkerk gehou op hierdie dag om die begin van Lydenstyd te gedenk.



Die veertig dae voor OpstandingSondag (Sondae uitgesluit) word reeds deur die eeue as ‘n seisoen van opoffering en afsondering in aanloop van Heilige Week. Dit herinner ons aan die lyding in ons wêreld en help ons om te empatiseer met die armes en minderbevoorregtes rondom ons; soos ons reflekteer op dit wat Jesus vir ons kom doen het.

X
Loading